Emilia Clarke

Emilia Clarke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emilia Isobel Euphemia Rose Clarke
Geboorte 23 Oktober 1986 (1986-10-23)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emilia Clarke (gebore 23 Oktober 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Terminator Genisys (2015), Me Before You (2016), en Solo: A Star Wars Story (2018), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy